1,720,963 research outputs found
Die politieke loopbaan van Margaret Ballinger
Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 1990.Afrikaans: Margaret Ballinger is op 11 Januarie 1894 as die jongste kind van Lilias en
John Hodgson in Glasgow, Skotland, gebore. In 1904 het die gesin na
Suid-Afrika geemigreer. Na 'n briljante skool loopbaan het sy 'n M.A. in
Geskiedenis aan Oxford behaal, waarna sy 'n senior lektrise in Geskiedenis by
die Universiteit van die Witwatersrand was. Haar akademiese loopbaan is in
1935 weens haar huwelik met die bekende vakbondleier, William Ballinger,
beeindig omdat getroude vroue nie toegelaat is om permanente betrekkinge te
beklee nie. Hierna het Ballinger haar tot die politiek gewend. Alhoewel
sy geen parlementere ambisies gehad het nie en die Naturelleverteenwoordigingswet
van 1936 ten sterk ste geopponeer het, het sy haar wel in 1937 in die
Oos-Kaapse naturellekieskring as 'n kandidaat van die "African National
Congress" verkiesbaar gestel. Dit was in terme van haar pol i tieke filosofie
om van alle geleenthede gebruik te maak om segre gasie in Suid-Afrika te
beveg. Ballinger het die setel teen sterk opposisie op 'n merkwaardige wyse
verower en 23 jaar lank verteenwoordig.
In die Volksraad het Ballinger haar as 'n briljante parlementa rier onderskei
en sy het 'n reputasie opgebou as een van Suid Afrika se bekwaamstes
ooit. Aansluitend daarby het sy haar as 'n onvermoeide verteenwoordiger van haar
kiesers se bel ange onder skei. Dit, tesame met haar stryd as 'n onwri
kbare opponent van enige rasse- of pol itieke onverdraagsaamheid, het Ballinger
'n internasionaal bekende persoonlikheid gemaak. Hierdie prestasie
het egter heel wat moed, durf en opofferi ngs van ha arr as 'n onafhanklike vereis. Oat sy wel bereid was om hierdie
opofferings vir haar ideaal van 'n veelrassige en demokratiese
Suid-Afrika te maak, blyk uit haar leierskap van die Liberale
Party - 'n Party wi e se st i gt i ng sy geopponeer het, terwyl sy
ook nie die leierskap daarvan begeer het nie.
Die tragedie van Ballinger se pol itieke loopbaan was dat sy in
1960 met haar gedwonge uittrede kragtens die Wet op die Bevordering
van Bantoe-Selfbestuur (1959) prakties geisoleer en verwerp
was. Vir die toenemende militante swartes was sy te gematig, terwyl
sy weer vir die blankes van Suid-Afrika te radikaal was.
Hierdie isolasie is vererger deur die feit dat sy nooit deel van
die liberale hoofstroom was nie. In die twintiger- en dertigerjare
is sy as te radikaal geag, terwyl sy teen die vyftigerjare
as te konserwatief geoordeel is. Oat haar uittrede saam met die
geweldpleging en noodtoestand van 1960 moes val, was 'n bitter
pil vir Ballinger. Sy het gevoel dat sy in al haar politieke
doelwitte gefaal het. Die teenoorgestelde is egter waar, deurdat
Ballinger die vlam van Suid-Afrikaanse liberalisme en die ideaal
van 'n veelrassige demokrasie in Suid-Afrika tydens haar
merkwaardige parlementere loopbaan aan die lewe gehou het.English: Margaret Ballinger was born in Glasgow, Scotland, on 11 January
1894 and was the youngest child of Lilias and John Hodgson. The
family emigrated to South Africa in 1904. After a brilliant
school career, she completed an M.A. in History at Oxford and
thereafter became a senior lecturer in History at the University
of the Witwatersrand. Her academic career ended in 1935 due to
her marriage to the well-known trade union leader, William Ballinger,
as married women were not allowed to hold permanent
posts. After this Ballinger devoted herself to politics. Although
she had no parliamentary ambitions, and strongly opposed
the Representation of Natives Act of 1936, she made herself
available as an African National Congress candidate in the Eastern
Cape native electoral circle in 1937. This was a result of
her political philosophy to use every opportunity to fight segregation
in South Africa. Ballinger won the seat in spite of
strong opposition and represented it for a period of 23 years.
In the House of Assembly Ballinger distinguished herself as a
brilliant parliamentarian and was reputed to be one of South
Africa's most able politicians. In addition, she proved to be an
untiring representative of her voters. This, together with the
fact that she opposed any racial or political intolerance, made
Ballinger an internationally known personality. This achievement
took a lot of courage and sacrifices from her as an independent.
That she was prepared to make these sacrifices in order to 7 achieve her ideal of a multiracial and democratic South Africa,
is shown by her leadership of the Liberal Party - a party whose
founding she opposed and whose leadership she did not seek.
The tragedy of Ballinger's political career was that she was
politically isolated and rejected by her constituents at the
time of her forced retirement in terms of the Promotion of Bantu
Self Government Act of 1959. She was too moderate for the increasingly
militant blacks, and too radical for the whites of
South Africa. This isolation was aggravated by the fact that she
never was part of the liberal main stream. During the twenties
and thirties she was considered to be too radical, and during
the fifties she was regarded as being too conservative. The fact
that her retirement coincided with the violence and the state of
emergency of 1960 was a bitter one for Ballinger. She felt that
she had failed in all her political goals. However, the opposite
is true, as Ba 11 i nger in fact kept the flame of South African
liberal ism and the ideal of a multiracial and democratic South
Africa burning throughout her amazing parliamentary career.Historical and Heritage StudiesDPhilUnrestricte
'n Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria
In 1960, vyftig jaar na die inwerkingtreding van Wet No. 1 van 1910, het UP se eerste formele geskiedskrif
verskyn: onder die titel AD DESTINATUM. Die geskiedenis van die Universiteit van Pretoria is selfs verder teruggevoer as die totstandkoming op 11 Februarie 1908 van die Pretoriatak van ans voorganger, die Transvaalse Universiteitskollege. Want onder meer is in herinnering geroep die verskeie pogings in die tyd van presidente T.F. Burgers en S.J.P. Kruger om tersiere onderwys in die toentertydse Zuid-Afrikaansche
Republiek gevestig te kry. Ook is die aanloop tot die voormelde wetgewing breedvoerig behandel, wat gelei het tot 'n omvattende en tegelyk gesaghebbende werk wat steeds hoe aansien geniet het en vir menige persoon binne universiteitsgeledere 'n onmisbare bran van inligting is. Tydens 'n vergadering van die destydse Finansies- en Eiendomskomitee, gehou op 24 Augustus 1972, is daar gevra "of die tyd nie aangebreek het
dat aandag gegee word aan die geskiedskrywing van die Universiteit vir die tydperk na 1960 nie"; die gevolglike aanbeveling is deur die Raad op 15 September 1972 goedgekeur, met 1975 as afsnydatum. Dit het meegebring dat 'n pos van navorsingsbeampte vanaf 1 Januarie 1976 geskep is, met mnr. Gerrit Pool, tevore lektor in Geskiedenis aan Unisa, as die bekleer. Uit 'n verslag van die hoof van die Departement Geskiedenis, gedateer 29 November 1979, blyk 'n verwagting dat die publikasie in 1980 gereed sou wees-om saam te val met die beplande halfeeufeesviering van die Universiteit van Pretoria. Mnr. Pool beeindig egter sy diens voordat die werk afgehandel is en. daar word dus voorgestel dat die projek ook die vyftigjaarherdenking van Afrikaanswording in 1982 sou insluit. Met hierdie nuwe mikpunt voor oe is die taak aan prof. A.N. Pelzer
opgedra, met 'n aanstelling vanaf 1 Januarie 1981, nadat hy pas tevore die tuig as Vise-rektor neergelê het. Prof. Pelzer het die taak met kenmerkende geesdrif en ywer aangepak in terme van 'n opdrag om die werk binne 'n redelike tydsverloop te voltooi. Hoewel sy benadering enigsins verskil het van die van mnr. Pool, het vordering spoedig duidelik geblyk uit sy periodieke verslagdoening aan die Rektor. Onverwags is professor Pelzer op 16 Oktober 1981 oorlede en kom die projek andermaal tot stilstand. Om verdere vertragings of toevallighede te voorkom, is daar vervolgens twee aanstellings gemaak: eers prof. F.J. du T. Spies, voormalige hoogleraar Ill Geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, op 1 Januarie 1982, en vier maande later, op 1 April 1982, dr. D.H. Heydenrych, van die Departement Geskiedenis wat as senior navorsingsbeampte aangestel is met die voltooiing van AD DESTINATUM II as primêre opdrag. Aan die twee here is ons dan ook die finale afhandeling van die taak, wat sedertdien een van enorme omvang geword het, te danke. Trouens, gedagtig aan die uitgestrekte en selfs traumatiese verloop van gebeure vandat die saadjie in 1972 geplant is, is baie besondere waardering aan hulle verskuldig: vir volgehoue entoesiasme en buitengewone toewyding! Met dankbaarheid, voorts, word gedink aan wyle prof. E.M. Hamman tydens wie se rektorskap die projek van stapel gestuur is, en aan prof. C.H. Rautenbach, Emeritus-rektor, met wie insiggewende gesprekke gevoer is. En dan besondere dank aan die volgende persone en instansies wat deurlopend behulpsaam was: Mej. M.H.A. Pretorius, hoof van die liasseerafdeling van die Universiteit en haar personeel, vir deurlopende opspoor van bronne. Al die tiksters wat oor 'n aantal jare gehelp het met die tik van die manuskrip, veral mev. J.C. du Randt, wat grootliks verantwoordelik was vir die finale tikwerk. Die Buro vir Openbare Betrekkinge vir die uitsoek van illustrasiemateriaal, meer in besonder mnr. J.J.H. Victor en sy personeel. Die personeel van Inligtingsdienste vir die opspoor van statistiek en die teken van grafieke, by name mnr. J.D.R. Brits, hoof van die afdeling, en mev. E.M. van Wyk. Die sentrale administrasie van die Universiteit wat die skrywers dikwels van advies bedien het oor die opspoor van inligting, veral mnre. J.W.J. Koekemoer, J.C. Coetzer en H.L. Potgieter. Die onderskeie registrateurs vir aanmoediging en telkens ook praktiese hulp. Prof. L.C. Eksteen wat die taalversorging van die manuskrip op kenmerkend deeglike en tegelyk entoesiastiese wyse behartig het.
Die verskyning van AD DESTINATUM II, danksy die entoesiasme enersyds en ywer andersyds van baie welwillende mense, is nie net die bereiking van 'n nuwe mylpaal nie: inderdaad lui dit 'n nuwe era binne-wat sal lei, hopelik, tot 'n derde nommer in ons reeks van huishoudelike geskiedskrifte. Wat hier te boek gestel is, gaan gewis minstens dieselfde rol, indien nie 'n veel grater een nie, vervul in orls strewe om die verlede in
herinnering te roep onderwyl ons op pad is na 'n selfs roemryker toekoms!Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 202
F A V AN JAARSVELD AS GESPREKSGENOOT
Daar is \u27n faset van F A vanJaarsveld die akademikus en denker wat waarskynlik nooit voldoende erkenning sal kry Die omdat dit, weens die informele aard daarvan, nooit op rekord geplaas sal word Die, en wat tog vir baie kennisse en kollegas sal bybly. Dit is sy informele gesprekke. Rondom \u27n koppie tee by die universiteit, in sy kantoor rond-om die koffietafeltjie, wanneer \u27n mens by horn aan huis kom, selfs oor die telefoon of tydens \u27n informele gesprek na \u27n formele lesing, borrel die gedagtes soms soos uit \u27n fontein en laat dit die aanhoorder dikwels nadenkend en verryk weggaan
PAUL KRUGER UITOORL, VIR SY EIE BESWIL
In Maart 1894 is President Paul Kruger op \u27n vernuftige wyse deur \u27n koerantredakteur om die bas gelei om te verseker dat hy \u27n spoorwegkontrak aan die Natalse regering toeken. En die verbasendste aspek van die petalje was dat dit die Zuid-Afrikaansche Republiek ten goede gekom bet! Dit bet SODS volg gebeur
Going Beyond Counting First Authors in Author Co-citation Analysis
The present study examines one of the fundamental aspects of author co-citation analysis (ACA) - the way co-citation
counts are defined. Co-citation counting provides the data on which all subsequent statistical analyses and mappings
are based, and we compare ACA results based on two different types of co-citation counting - the traditional type that
only counts the first one among a cited work's authors on the one hand and a non-traditional type that takes into
account the first 5 authors of a cited work on the other hand. Results indicate that the picture produced through this non-traditional author co-citation counting contains more coherent author groups and is therefore considerably clearer. However, this picture represents fewer specialties in the research field being studied than that produced through the traditional first-author co-citation counting when the same number of top-ranked authors is selected and analyzed. Reasons for these effects are discussed
Variations on the Author
“Variations on the Author” discusses two of Eduardo Coutinho’s recent films (Um Dia na Vida, from 2010, and Últimas Conversas, posthumously released in 2015) and their contribution to the general question of documentary authorship. The director’s filmography is characterized by a consistent yet self-effacing form of authorial self-inscription: Coutinho often features as an interviewer that rather than express opinions propels discourses; an interviewer that is good at listening. This mode of self-inscription characterizes him as an author who is not expressive but who is nonetheless markedly present on the screen. In Um Dia na Vida, however, Coutinho is completely absent form the image, while Últimas Conversas, on the contrary, includes a confessional prologue that moves the director from the margins to the center of his films. This article examines the ways in which these works stand out in the filmography of a director who offers new insights into the notion of cinematic authorship
Appropriate Similarity Measures for Author Cocitation Analysis
We provide a number of new insights into the methodological discussion about author cocitation analysis. We first argue that the use of the Pearson correlation for measuring the similarity between authors’ cocitation profiles is not very satisfactory. We then discuss what kind of similarity measures may be used as an alternative to the Pearson correlation. We consider three similarity measures in particular. One is the well-known cosine. The other two similarity measures have not been used before in the bibliometric literature. Finally, we show by means of an example that our findings have a high practical relevance.information science;Pearson correlation;cosine;similarity measure;author cocitation analysis
Dispelling the Myths Behind First-author Citation Counts
We conducted a full-scale evaluative citation analysis study of scholars in the XML research field to explore just how different from each other author rankings resulting from different citation counting methods actually are, and to demonstrate the capability of emerging data and tools on the Web in supporting more realistic citation counting methods. Our results contest some common arguments for the continued
use of first-author citation counts in the evaluation of scholars, such as high correlations between author rankings by first-author citation counts and other citation
counting methods, and high costs of using more realistic citation counting methods that are not well-supported by the ISI databases. It is argued that increasingly available digital full text research papers make it possible for citation analysis studies to go beyond what the ISI databases have directly supported and to employ more
sophisticated methods
- …
