2,058 research outputs found
'n Vergelykende pluraliteitsanalise van die hantering van kulturele diversiteit, toegepas op Suid-Africa, die Verenigde State van Amerika en Australië
English: This study investigates the management of the conflict and struggles that arise when a variety of cultural groups reside in one society, under one political system (plurality). As various groups endeavour to establish their particular value system as the prevailing value system of the society, the value system of one or more of the other groups is compromised. Tension, conflict and struggle ensue. Where this struggle becomes violent, hundreds of thousands of lives can be lost. During the middle of the twentieth century, the idea emerged that plurality can be accommodated in a positive manner. Over time, this idea crystallized into the theory (or ideology) of Pluralism. The purpose of this study was to identify measures that were applied over a period of more than three centuries (1652 to 1962) in three different areas (currently known as the USA, South Africa and Australia) to manage plurality; and to determine how such measures influenced these societies in the long-term. A theory (more accurately, an ideology) like Pluralism is not the ideal instrument for objective analysis, because of its inherent value bias. This study therefore developed an empirical analytical framework through which to analyse the measures employed to handle plurality, and the effects thereof. It was felt that using this framework to conduct a comparative analysis would shed more light on both the measures that were applied over a long period in various societies, and the longterm effect of the various measures on these societies. It would also assist in projecting the probable effect of certain measures if applied to a specific society, under specific circumstances. However, the emphasis of this study is on the development of the analytical framework and the application thereof on the historical data of the chosen areas and societies from the beginning of the seventeenth century to just after the middle of the twentieth century, with a cut-off date of 1962. Although the framework was not applied to other societies, in other periods, due to the colossal nature of such an exercise, the results of this historical analysis indicate that the analytical framework developed in this study could open perspectives that could not be obtained through other methods. In the course of applying the framework illustratively to the chosen historical data, this study describes the various cultural groups involved, as well as their differences regarding numbers, language and culture. Conflicts that arose are noted, as well as the measures employed to deal with the plurality. Furthermore, from the methods that were used in various time frames, deductions are made regarding the morality that was current in those times. From an ideologically pluralistic perspective, some of the identified measures employed to cope with plurality could be regarded as negative, in that they were intended to suppress or eliminate plurality – mostly accompanied by some form of violence – whereas others could be regarded as positive, in their attempt to take plurality into consideration when determining the overarching values of the society, and even to strengthen and broaden the plurality. Finally, the morality of the actions of the various governments was judged against the prevailing morality of their times. In this study it was established that the governments of the three territories applied more or less the same methods in more or less the same periods to handle plurality under the influence of the contemporary international morality.Afrikaans: Hierdie studie ondersoek die bestuur van die konflik en stryd wat ontstaan wanneer ʼn veelheid van kulture hulle in een samelewing, onder een politieke stelsel bevind. Soos wat groepe daarna streef om hul besondere waardestelsel as die geldende waardestelsel vir die hele samelewing te vestig, word die waardestelsels van die ander groepe gekompromitteer. Spanning ontstaan en konflik en stryd volg. Wanneer hierdie stryd gewelddadig word, kan honderde duisende mense omkom.
Teen die middel van die twintigste eeu het die gedagte ontstaan dat pluraliteit op ʼn positiewe wyse geakkommodeer kan word. Hierdie gedagterigting het mettertyd
gekristalliseer in die vorm van die teorie (of ideologie) van Pluralisme.
Die doel van die studie was om die maatreëls te identifiseer wat oor ʼn tydperk van ongeveer drie en ʼn half eeue ( ongeveer 1600 tot 1962) in drie verskillende gebiede (hedendaags bekend as die VSA, Suid-Afrika en Australië) getref is om pluraliteit te hanteer en vas te stel hoe daardie maatreëls die pluraliteit in daardie samelewing oor die langtermyn beïnvloed het. ʼn Teorie (of eintlik ʼn ideologie) soos die Pluralisme is nie die ideale instrument om objektiewe ontledings mee te doen nie omdat dit van nature waardebelaaid is. Daarom is ʼn empiriese ontledingsraamwerk in hierdie studie ontwikkel waarmee die metodes om pluraliteit te hanteer, en die gevolge daarvan, ontleed kan word.
Die gedagte was dat ʼn vergelykende ontleding aan die hand van so ʼn raamwerk meer lig kan werp op sowel die metodes wat oor ʼn lang tyd in verskillende samelewings aangewend is as die gevolge oor tyd van die aanwending van bepaalde metodes
om pluraliteit te hanteer in daardie samelewings. Op hierdie wyse sou ook projeksies gemaak kon word oor watter metodes waarskynlik watter gevolge sal hê indien dit in bepaalde omstandighede in ʼn bepaalde samelewing toegepas sou word. In hierdie studie is die klem egter geplaas op die ontwikkeling van die ontledingsraamwerk en die illustratiewe toepassing daarvan op historiese gegewens naamlik dié van die reeds genoemde gebiede vanaf ongeveer die begin van die sewentiende eeu tot net na die middel van die twintigste eeu, met ʼn afsluitingsdatum van 1962.
Vooruitskouende toepassings op ander situasies in ander gebiede is derhalwe nie deel van hierdie studie nie weens die omvang wat dit sou aanneem. Die resultate wat met die historiese toepassing verkry is, dui egter daarop dat die raamwerk wat in hierdie studie ontwikkel is, perspektiewe meebring wat nie deur ander metodes verkry sou konword nie. In die loop van die toepassing van die ontledingsraamwerk op die gekose historiese gegewens is die verskillende mensegroepe beskryf sowel as hul verskille ten opsigte van onder andere getalle, taal en kultuur. Daar is gelet op die konflikte wat ontstaan het en die metodes wat aangewend is om die pluraliteit te hanteer. Daar is verder uit die gebeurtenisse
van die verskillende tydvakke afgelei watter moraliteit in daardie tydvakke geldend was.
Sommige van die geïdentifiseerde metodes om pluraliteit te hanteer kan, uit ʼn pluralistiese (ideologiese) perspektief, beskou word as negatief omdat dit probeer om die pluraliteit te onderdruk of uit die weg te ruim – meestal gepaardgaande met geweld – terwyl ander beskou kan word as positief omdat dit probeer om die pluraliteit positief te benut tydens die gesaghebbende toedeling van waardes vir die samelewing, en om die pluraliteit selfs uit te bou.
Die moraliteit van die onderskeie regerings se aksies is ook beoordeel aan die moraliteit wat in die verskillende tydperke geldend was. In hierdie studie is bevind dat die regerings van hierdie gebiede min of meer in dieselfde tydvakke (en onder dieselfde kontemporêre internasionale moraliteit ) grootliks dieselfde metodes aangewend het om pluraliteit te hanteer
ʼn Vergelykende pluraliteitsanalise van die hantering van kulturele diversiteit, toegepas op Suid-Afrika, die Verenigde State van Amerika en Australië
English: This study investigates the management of the conflict and struggles that arise when a variety of cultural groups reside in one society, under one political system (plurality). As various groups endeavour to establish their particular value system as the prevailing value system of the society, the value system of one or more of the other groups is compromised. Tension, conflict and struggle ensue. Where this struggle becomes violent, hundreds of thousands of lives can be lost. During the middle of the twentieth century, the idea emerged that plurality can be accommodated in a positive manner. Over time, this idea crystallized into the theory (or ideology) of Pluralism. The purpose of this study was to identify measures that were applied over a period of more than three centuries (1652 to 1962) in three different areas (currently known as the USA, South Africa and Australia) to manage plurality; and to determine how such measures influenced these societies in the long-term. A theory (more accurately, an ideology) like Pluralism is not the ideal instrument for objective analysis, because of its inherent value bias. This study therefore developed an empirical analytical framework through which to analyse the measures employed to handle plurality, and the effects thereof. It was felt that using this framework to conduct a comparative analysis would shed more light on both the measures that were applied over a long period in various societies, and the longterm effect of the various measures on these societies. It would also assist in projecting the probable effect of certain measures if applied to a specific society, under specific circumstances. However, the emphasis of this study is on the development of the analytical framework and the application thereof on the historical data of the chosen areas and societies from the beginning of the seventeenth century to just after the middle of the twentieth century, with a cut-off date of 1962. Although the framework was not applied to other societies, in other periods, due to the colossal nature of such an exercise, the results of this historical analysis indicate that the analytical framework developed in this study could open perspectives that could not be obtained through other methods. In the course of applying the framework illustratively to the chosen historical data, this study describes the various cultural groups involved, as well as their differences regarding numbers, language and culture. Conflicts that arose are noted, as well as the measures employed to deal with the plurality. Furthermore, from the methods that were used in various time frames, deductions are made regarding the morality that was current in those times. From an ideologically pluralistic perspective, some of the identified measures employed to cope with plurality could be regarded as negative, in that they were intended to suppress or eliminate plurality – mostly accompanied by some form of violence – whereas others could be regarded as positive, in their attempt to take plurality into consideration when determining the overarching values of the society, and even to strengthen and broaden the plurality. Finally, the morality of the actions of the various governments was judged against the prevailing morality of their times. In this study it was established that the governments of the three territories applied more or less the same methods in more or less the same periods to handle plurality under the influence of the contemporary international morality.Afrikaans: Hierdie studie ondersoek die bestuur van die konflik en stryd wat ontstaan wanneer ʼn veelheid van kulture hulle in een samelewing, onder een politieke stelsel bevind.
Soos wat groepe daarna streef om hul besondere waardestelsel as die geldende waardestelsel vir die hele samelewing te vestig, word die waardestelsels van die ander groepe gekompromitteer. Spanning ontstaan en konflik en stryd volg. Wanneer hierdie stryd gewelddadig word, kan honderde duisende mense omkom.
Teen die middel van die twintigste eeu het die gedagte ontstaan dat pluraliteit op ʼn positiewe wyse geakkommodeer kan word. Hierdie gedagterigting het mettertyd gekristalliseer in die vorm van die teorie (of ideologie) van Pluralisme.
Die doel van die studie was om die maatreëls te identifiseer wat oor ʼn tydperk van ongeveer drie en ʼn half eeue ( ongeveer 1600 tot 1962) in drie verskillende gebiede (hedendaags bekend as die VSA, Suid-Afrika en Australië) getref is om pluraliteit te hanteer en vas te stel hoe daardie maatreëls die pluraliteit in daardie samelewing oor die langtermyn beïnvloed het.
ʼn Teorie (of eintlik ʼn ideologie) soos die Pluralisme is nie die ideale instrument om objektiewe ontledings mee te doen nie omdat dit van nature waardebelaaid is. Daarom is ʼn empiriese ontledingsraamwerk in hierdie studie ontwikkel waarmee die metodes om pluraliteit te hanteer, en die gevolge daarvan, ontleed kan word.
Die gedagte was dat ʼn vergelykende ontleding aan die hand van so ʼn raamwerk meer lig kan werp op sowel die metodes wat oor ʼn lang tyd in verskillende samelewings aangewend is as die gevolge oor tyd van die aanwending van bepaalde metodes om pluraliteit te hanteer in daardie samelewings. Op hierdie wyse sou ook projeksies gemaak kon word oor watter metodes waarskynlik watter gevolge sal hê indien dit in bepaalde omstandighede in ʼn bepaalde samelewing toegepas sou word. In hierdie studie is die klem egter geplaas op die ontwikkeling van die ontledingsraamwerk en die illustratiewe toepassing daarvan op historiese gegewens naamlik dié van die reeds genoemde gebiede vanaf ongeveer die begin van die sewentiende eeu tot net na die middel van die twintigste eeu, met ʼn afsluitingsdatum van 1962.
Vooruitskouende toepassings op ander situasies in ander gebiede is derhalwe nie deel van hierdie studie nie weens die omvang wat dit sou aanneem. Die resultate wat met die historiese toepassing verkry is, dui egter daarop dat die raamwerk wat in hierdie studie ontwikkel is, perspektiewe meebring wat nie deur ander metodes verkry sou kon word nie.
In die loop van die toepassing van die ontledingsraamwerk op die gekose historiese gegewens is die verskillende mensegroepe beskryf sowel as hul verskille ten opsigte van onder andere getalle, taal en kultuur. Daar is gelet op die konflikte wat ontstaan het en die metodes wat aangewend is om die pluraliteit te hanteer. Daar is verder uit die gebeurtenisse van die verskillende tydvakke afgelei watter moraliteit in daardie tydvakke geldend was.
Sommige van die geïdentifiseerde metodes om pluraliteit te hanteer kan, uit ʼn pluralistiese (ideologiese) perspektief, beskou word as negatief omdat dit probeer om die pluraliteit te onderdruk of uit die weg te ruim – meestal gepaardgaande met geweld – terwyl ander beskou kan word as positief omdat dit probeer om die pluraliteit positief te benut tydens die gesaghebbende toedeling van waardes vir die samelewing, en om die pluraliteit selfs uit te bou.
Die moraliteit van die onderskeie regerings se aksies is ook beoordeel aan die moraliteit wat in die verskillende tydperke geldend was.
In hierdie studie is bevind dat die regerings van hierdie gebiede min of meer in dieselfde tydvakke (en onder dieselfde kontemporêre internasionale moraliteit) grootliks dieselfde metodes aangewend het om pluraliteit te hanteer
Comparative running demands of under 18, under 21 and senior regional field hockey tournaments
The purpose of this study was to quantify match play running demands of field hockey players in relation to playing level and position. Distance covered was measured on 30 regional field hockey players (under 18, under 21 and senior) during 18 open and age-group national competition tournament games. Total distance (TD), high-intensity running (HIR; distance ≥15km.hr), low-intensity running (LIR; distance ≤14.9km.hr), high-intensity acceleration (HI-ACC; acceleration ≥3m.s-2) and high-intensity deceleration (HI-DEC; deceleration ≥3m.s-2) were assessed global positioning system (GPS) technology. Data was analysed using analysis of variance (ANOVA) and post hoc Bonferroni correction (p ≤ 0.05). Under 18 strikers (1839.79 ± 456.85) and midfielders (1501.56 ± 559.42) showcased significantly higher HIR distance than the under 21 strikers (1211.08 ± 458.49) and midfielders (1064.00 ± 432.69) respectively. Senior midfielders (5961.55 ± 964.05) covered significantly higher LIR distance in comparison to both under 18 (5046.91 ± 852.14) and 21 midfielders (5126.83 ± 376.24), more Hi-ACC efforts (194.61 ± 31.11) than under 21 midfielders (164.94 ± 21.64) and more HI-DEC efforts (73.12 ± 18.45) than under 18 midfielders (55.21 ± 13.42). Under 18 strikers showcased significantly less HI-ACC efforts (137.88 ± 19.17) than senior (168.11 ± 25.16) and under 21 strikers (173.25 ± 18.29) and less HI-DEC efforts (61.21 ± 12.17) than the under 21 strikers (82.50 ± 21.01). Senior defenders had significantly more HI-ACC efforts (169.35 ± 38.56) than under 18 defenders (140.45 ± 33.39). These results show that the different playing levels and positions in field hockey are sufficiently different to warrant specialized, position-specific, conditioning training as part of an informed long-term athletic development plan
Exploring adolescents' participation in decision-making in the home schooling context
MSW, North-West University, Potchefstroom Campus, 2015Children’s rights to participate in decision-making in matters which impact them directly, is a topic leading to increased research since the 1990s. Today, most countries, including South Africa, have included the right of children to participate and to be heard, in their legislation. In reality, however, there is still a big gap in the implementation of children’s right to participation. Home schooling as an alternative to mainstream schooling has also gained momentum in South Africa with an estimated 50 000 – 75 000 children being home schooled. When children are home schooled, the families spend more time together than children who spend 6-8 hours per day attending a local school. Decisions with regard to curriculum, subjects and social interaction which would normally be the responsibility of the school, now become the responsibility of the parents. Children in the adolescent life phase have an increasing need to gain independence from their parents. In the home school context, the fact that the parents are also the teachers, could lead to increased frustration and conflict between adolescents and parents. In this context it would therefore be important that the adolescents should be allowed to participate in decisions pertaining to their schooling. This study focused on exploring adolescents’ participation in decision-making in the home schooling context. This research is important as little is known about the perceptions of adolescents and their parents about participation in the home schooling context. The research took place in the Western Cape. Eight families, which consisted of 21 participants, were involved in the study. Data saturation determined the sample size. The participants were selected from specific home schooling forums and had to reside in the Western Cape. Semi-structured interviews were held with all the participants and an interview guide was used for consistency. Different themes were identified by using thematic analysis. The study found that families have different views about the adolescents’ role in participation. It varied from adolescents who were allowed to initiate change to adolescents not allowed to participate in decisions at all. In the families where the adolescents were allowed limited or no participation in decision-making, the adolescents indicated that they understood that their parents had their best interest at heart, although they felt that they (the adolescents) would welcome a bigger say. It is recommended that home schooling families be made aware of the need of their adolescent children to be allowed to participate more in decision-making in the home schooling context on all levels, ranging from educational matters to social interaction.Master
Recollection and Confession: The Heidelberg Catechism as a site of memory in the Dutch Reformed Church, 1862-1963
Harinck, G. [Promotor]Vosloo, R.R. [Promotor]Merwe, W.L. van der [Copromotor
Use of a patent without authorisation against the background of infringement by way of equivalent patent claim interpretation / A.P.S. van der Merwe
Die ongemagtigde gebruik van 'n patent teen die agtergrond van patentinbreukmaking
by wyse van patentaanspraakuitleg op grond van ekwivalensie
Patentinbreukmaking word geanaliseer aan die hand van die aansprake van 'n
patentspesifikasie. Wanneer letterlike inbreukmaking nie bevind kan word nie , kan dit wel
nog aan die hand van ekwivalente aanspraakinterpretasie vasgestel word. In so 'n geval word van die kenmerke van 'n patentaanspraak geïnterpreteer om ook ekwivalente daarvan te ondervang. So 'n interpretasie is uiteraard voordelig vir die patentreghebbende maar tot
nadeel van die inbreukmaker omdat laasgenoemde persoon nie vooraf met sekerheid vanuit die patentspesifikasie sou kon vasgestel het wat die inbreukmakingsposisie was nie. Die enigste weg oop vir so 'n inbreukmaker is om te poog om 'n verpligte lisensie teen die draer van die patentregte te verkry, en die gronde waarop 'n verpligte lisensie onder die Suid-Afrikaanse Wet op Patente toegestaan kan word is omdat dit in die openbare belang is. Die breë konsep waarop verpligte lisensiëring geskoei is, is afgelei vanuit die Paryse konvensie (waarvan Suid-Afrika 'n lid is) wat bepaal dat dit toegeken kan word in die geval van 'n misbruik in die uitoefening van eksklusiewe regte onder andere 'n patent. In die konteks van TRIPs (internasionale ooreenkoms wat te doen het met handelsverwante aspekte van immaterieelgoedereregte) word gebruik van 'n uitvinding onder 'n patent sonder toestemming van die reghebbende onder andere toegelaat in die geval van 'n mededingingsbenadelende gebruik deur die draer van die regte. Die aspek van openbare belang hou dus verband met 'n misbruik in die uitoefening van eksklusiewe regte soos onder ander gevind kan word in 'n mededingingsbenadelende gebruik. Die begrip in mededingingbenadelende gebruik' bring die Mededingingswet in gedrang. As die mededingingsnadeel wat voortspruit uit 'n uitsluiting van 'n mededinger die vermindering van mededinging in 'n sekere marksegment tot gevolg het, kan remedies onder die Mededingingswet in gedagte gehou word in die afweging van belange tussen 'n patentinbreukmaker by ekwivalente inbreukmaking en die patentreghebbende. 'n Tipiese remedie behoort die toekenning van 'n verpligte lisensie te wees wat nie enige patentregte negeer nie terwyl dit die openbare belang dien
Left dislocation : an exploration in linguistic typology
CITATION: Andrason, A., Westbury, J. & Van Der Merwe, C. H. J. 2016. Left dislocation : an exploration in linguistic typology. Stellenbosch Papers in Linguistics Plus, 50:1-20, doi:10.5842/50-0-714.The original publication is available at http://spilplus.journals.ac.za/No abstract availablehttp://spilplus.journals.ac.za/pub/issue/view/87Publisher's versio
Application of geospatial technology for gap analysis in tourism planning for the Western Cape
CITATION: Van der Merwe, J. H. & Van Niekerk, A. 2013. Application of geospatial technology for gap analysis in tourism planning for the Western Cape. South African Journal of Science, 109(3/4), Art. #1226, doi:10.1590/sajs.2013/1226.The original publication is available at http://sajs.co.zaENGLISH ABSTRACT: We report on the use of modern spatial computing technology in the development of spatial tourism policy and planning in the context of a bounded resource base. We refer briefly to provincial tourism development policy, expand on the tourism marketing framework and use the express tourist preferences to determine suitability indicators or attraction features for a spatial tourism resource base, paying special attention to the conceptual foundations of attraction and the mapping of tourism potential variables. We applied the methodology to a combination of tourism products in the Western Cape Province of South Africa in an approach that involved applying the spatial multiple criteria evaluation through the weighted linear combination of spatial factor layers as images in a geographical information system. We performed an analysis of the gap between tourism potential and tourism resource provision at a spatial resolution of individual towns’ spheres of influence, as represented by Thiessen polygons. The outcome in map format demonstrates the applicability of the technique to the Western Cape. The fine-scale spatial result was analysed for its strategic planning implications. Our results are useful for entrepreneurial and regulatory planning and can be replicated in different spatial locations if the appropriate database can be constructed.AFRIKAANSE OPSOMMING: Geen opsomming beskikbaarhttp://sajs.co.za/application-geospatial-technology-gap-analysis-tourism-planning-western-cape/johannes-h-van-der-merwe-adriaan-van-niekerkPublisher's versio
Aspekte van die kortkuns van Abraham H De Vries
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1983.Onder letterkundiges word De Vries vandag allerweë as een van die belangrikste Afrikaanse kortkunsbeoefenaars beskou. Uitgaande van 'n ondersoek na die vertellersperspektief as orienterende element, wil hierdie studie De Vries se ontwikkeling van bundel tot bundel volg en vasstel of hy die aandag verdien wat hom vandag te beurt val. In Hoog teen die heuningkrans (1956) is De Vries se talent op sy ongevormdste. Hiervan is die naïwe benutting van die vertellersperspektief, soos veral blyk in "Alles vir die klein dingetjies" en "Die rooi vaas", duidelike bewys. Verlore erwe (1959) vertoon nie 'n beduidende vooruitgang op sy debuutbundel nie. Wat hierin wel opval, is die eerste tekens om d.m.v. suggestie die lesersbetrokkenheid (in "'n Kloof soos Varingkloof" en "Pêrels voor die swyne") te verhoog. Hierop bou De Vries voort in Vetkers en neonlig (1960). Hierdie bundel vertoon ook 'n duideliker merkbare ontginning van die verteller as struktuurelement, soos uit 'n ontleding van "Die gusooi", "Vader en seun" en "Skoenemaker , diepe water" duidelik word. Daarbenewens tree daar met hierdie bundel tematiese vernuwing in De Vries se werk in: die lokale realisme van vroeër maak plek vir 'n meer fantastiese ( "Skoenemaker") en gewelddadig/ makabere ("Die turksvyrant", "Die gusooi" en "Vader en seun") bewerking van sy stof. Met Dubbeldoor (1963) sit De Vries hierdie stygende ontwikkelingslyn voort. Hy beheer die vertellersperspektief met groter gemak en sy verhale vertoon 'n fyner afgerondheid. Die bundel se hoogtepunte is geleë in die verhale in die eerstepersoon bv. "Brood: variasie op 'n tema" en "Stamme vir die ruimte". Vliegoog (1965) is De Vries se hoogtepunt uit die jare sestig. In verhaal na verhaal, deur die hantering veral van verskillende vertellersperspektiewe, blyk sy bekwame vakmanskap. Verhale wat hier uitgesonder word, is "Vlieë soek nie", "Jy moet jou by kry voor die kanon skiet", "Stasie" en "Huisbesoek van 'n grapjas". Na 'n ondersoek van die vier "Kort verhale in die eerste persoon" - uit Twee maal om die son (1969) - word tot die gevolgtrekking gekom dat De Vries onder eerste persoon ook die abstrakte outeur insluit. 'n Analise van "Terug na die natuur" bring aan die lig dat die konkrete outeur, d.m.v. subtiele manipulering van die abstrakte outeur, as karakter in die verhaal ingebring word. In hoofstuk vyf word gekyk na die eenheidskeppende elemente in De Vries se kontreikuns, waar onder Dorp in die Klein Karoo (1966), Briekwa (1973) en afdeling twee van Bliksoldate bloei nie (1975) ingesluit word. Hierin speel veral die kontrei en die persoon van die konkrete outeur 'n belangrike rol. Daar word ook uitgewys dat Briekwa, naas die kortverhale wat deur 'n brief aan mekaar verbind word, demonstrasie is van 'n skrywer se "oorlewing van die winter in hom". Met De Vries se jongste bundel, Die uur van die idiote (1980), bevestig hy sy meesterskap. Daar word bevind dat die verhaal "Raam" 'n hoogtepunt vorm t.o.v. die hantering van die vertellersperspektief. Die persoon van die konkrete outeur word op verbluffende wyse in die verhaal geïntegreer. Ten slotte word besluit dat De Vries se talent die aandag wat hom te beurt val, regverdig. ENGLISH : Amongst men of letters Abraham H. de Vries is today widely regarded as one of the most important Afrikaans short story writers. With research into the point of view as orientating element, as vantage point, this study purposes to follow De Vries's development from collection to collection to ascertain whether he deserves the attention accorded him today. In Hoog teen die heuningkrans (1956) De Vries's talent is at its most untrained. Proof is the naïve utilisation of point of view in e.g. "Alles vir die klein dingetjies" and "Die rooi vaas". Verlore erwe (1958) does not show significant improvement on his début. What is striking here, however, is the first indications of heightening readers' participation through suggestion in "'n Kloof soos Varingkloof" and "Pêrels voor die swyne". On this De Vries builds in Vetkers en neonlig (1960). This collection shows a more marked exploitation of the narrator as structural element, as is clearly indicated in an analysis of "Die gusooi", "Vader en seun" and "Skoenemaker, diepe water". In addition to this, De Vries's work also shows thematic novelties in this collection: the local realism of earlier work makes way for the more fantastic ("Skoenemaker") and violent/macabre ("Die Turksvyrant", "Die gusooi" and "Vader en seun"). With Dubbeldoor (1963) De Vries continues this ascending course of development. He commands the point of view with greater ease and his stories show a finer finish. The highlights of this collection are the stories told in the first person e.g. "Brood: variasie op 'n tema" and "Stamme vir die ruimte". Vliegoog (1965) is De Vries's peak performance in the Sixties. In story after story his mastership is indicated by especially his handling of the various points of view. Stories warranting exception here, are "Vlieë soek nie", "Jy moet jou by kry voor die kanon skiet", "Stasie" and "Huisbesoek van 'n grapjas". After research into the four "Kort verhale in die eerste persoon" from Twee maal om die son (1969) the conclusion is reached that De Vries also includes the implied author under first person. An analysis of "Terug na die natuur" shows that the concrete author, by subtle manipulation of the implied author, is brought as character into the story. In chapter five the unity of the creative elements in De Vries's "kortkuns" (regional stories), including Dorp in die Klein Karoo (1966), Briekwa (1973) and section two of Bliksoldate bloei nie (1980), are looked at. In these stories the "kontrei" (region) and the person of the concrete author play important parts. It is also shown that Briekwa, in addition to the short stories linked together by a letter, demonstrates a writer's "survival" of the "winter in himself". With De Vries's newest collection, Die uur van die idiote (1980), hy consolidates his mastership. It is found that the story "Raam" constitutes a definite pinnacle as far as handling of the point of view is concerned. The person of the concrete author is astonishingly integrated into the narrative. In conclusion it is decided that De Vries's talent warrants the attention accorded him.Afrikaansunrestricte
Fronting and exhaustive exclusion in Biblical Hebrew
CITATION: Van der Merwe, C. 2017. Fronting and exhaustive exclusion in Biblical Hebrew. Stellenbosch Papers in Linguistics, 48:219-222, doi:10.5774/48-0-292.The original publication is available at http://spil.journals.ac.zaBiblical Hebrew scholars struggle to account for about one third of instances of fronting in the Hebrew Bible in terms of a coherent semantic-pragmatic model. I hypothesize that considering fronting as a construction (i.e. a form-meaning pair) that could encode various semantic-pragmatic functions, including “exhaustive exclusion”, could be one of the solutions to this challenge.http://spil.journals.ac.za/pub/article/view/292Publisher’s versio
- …
