8,263 research outputs found
Vraaggericht sturen in de ontwikkeling van Merwe-Vierhavens, te Rotterdam: Een onderzoek naar een passende (sturings)rol vanuit de vraag van de eindgebruiker
Conjuncturele en structurele veranderingen hebben een procesverschuiving teweeggebracht binnen de praktijk van gebiedsontwikkeling. Voor actoren in stedelijke ontwikkelingen betekent dit een veranderende rol. Zo dienen overheden vandaag de dag een andere rol in te nemen, dan ze voorheen gewend waren om hun doelen, waaronder vraag en aanbod beter op elkaar te laten aansluiten, te kunnen realiseren. In de huidige praktijk, waar gesteld wordt dat we van aanbodgericht naar vraaggericht ontwikkelen gaan, is nog weinig aandacht geweest voor de wens van de eindgebruikers omtrent de gewenste (sturings)rol(len). Dit onderzoek richt zich dan ook op de ‘passende’ (sturings)rol van de overheid in relatie tot vraaggericht (her)ontwikkelen in bestaand stedelijk gebied. Deze vraag is geconcretiseerd op de (her)ontwikkeling van de Stadshavens Rotterdam en is specifiek onderzocht binnen het stadsdeel Merwe-Vierhavens. Hier dienen de gemeente Rotterdam en het Havenbedrijf Rotterdam N.V. een rol in te nemen richting de gevestigde en nieuwe aan te trekken bedrijven. Het projectteam Merwe-Vierhavens dient daarbij vanuit de wens van de eindgebruikers een advies te geven over de inzet van rollen en middelen richting de gemeente en het HbR. Dit ten behoeve van de uitvoering van de doelstellingen die in de visie zijn vastgesteld door het programmabureau Stadshavens.Urban Area DevelopmentReal Estate & HousingArchitecture and The Built Environmen
In de ban van het Gulden Vlies : avontuurlijke reis in het spoor van de Argonauten /
Verslag van een tocht met een zelfgebouwde galei volgens de route van de antieke Griekse held Jason.Verslag van een tocht met een zelfgebouwde galei volgens de route van de antieke Griekse held Jason
Jason Alejandro Ponce, piano (Colombia)
Concierto interpretado por Jason Alejandro Ponce. Inició sus estudios en la Facultad de Bellas Artes y Humanidades de la Universidad Tecnológica de Pereira donde cursó estudios de piano con los maestros Walter Morales, Rodolfo Parachini y Juan Humberto Gallego, hizo parte de la Orquesta de Cámara de la Universidad Tecnológica de Pereira y de la Orquesta Sinfónica Juvenil Batuta de Risaralda, presentándose en varios auditorios en Pereira.
En este concierto interpreto obras de Johann Sebastian Bach, Frédéric Chopin, Ludwig Van Beethoven, Luis A. Calvo y Johannes Brahms
Herinneringe aan Professor P.J. van der Merwe, 1912-1979
Om \u27n perspektief te gee op die komplekse lewe van \u27n groot historikus soos professor Piet van der Merwe, is \u27n enorme uitdaging, maar ook \u27n voorreg. Hy was \u27n hardwerkende, kritiese, regverdige, konsekwente en streng persoon, wat altyd reguit was. Hy sou nooit iemand agteraf beskuldig nie, maar sou sy mening openlik teenoor sowel kollegas as studente stel. Hy kon vurig raak as dinge nie na sy sin verloop het, of hanteer is nie. So het ek by geleentheid gehoor hoe hy letterlik gal gebraak het teenoor senior lektor Piet Calitz oor \u27n saak wat hom nie aangestaan het nie. Studente het hom, soos ook sommige ander akademici van sy tyd, byvoorbeeld professor Willem Kempen van Afrikaans, met vrees en bewing genader as hulle werk onbevredigend of onvoltooid was. Miskien is dit die rede waarom Van der Merwe die onvleiende bynaam van "Piet Porcas" (ekwivalent "Piet Vark") by studente verwerf het. Dit moes hom diep seergemaak het, want onder sy bruuske uiterlike was daar tog ook \u27n sagte kant. Mense wat nouer met hom saamgewerk het, het meer goedig na hom as "Oubaas Piet" verwys. Sy bonkige figuur (ses voet drie duim in die ou taal), welluidende stem, skerp ogies agter dik brilglase en bokbaardjie het \u27n mens nogal aan afbeeldings van generaal Louis Botha herinner, maar hier eindig die ooreenkomste
Médée tuant le fils de Jason. : Raoul Lefèvre, Histoire de Jason
Parchemin, 163 f., 388 × 273 mm, 18 miniatures à mi-page Provenance : Louis de GruuthuseL’histoire de Jason et des Argonautes est présente à la cour de Bourgogne bien avant l’institution de l’ordre de la Toison d’or. Dès 1393, Philippe le Hardi fait l’acquisition d’une tapisserie en deux pièces racontant les aventures de Jason et des Argonautes. Celles-ci constituent le début obligé de la plupart des versions de l’Histoire de Troie, chronique universelle et texte vedette de la production littéraire des années 1400. La fondation de l’Ordre de la Toison d’or par Philippe le Bon en 1430, incitant ses chevaliers à imiter l’exemple du héros grec Jason, va insuffler un renouveau au roman antique et mettre l’épopée des Argonautes à la mode bourguignonne : ainsi l’ Histoire de Jason , écrite par Raoul Lefèvre aux environs de 1460, et dédiée au duc Philippe le Bon. Le manuscrit que voici a été copié dix ans plus tard pour le bibliophile Louis de Bruges, lui-même élevé chevalier de la Toison d’Or en 1461. Les peintures sont dues à Lieven Van Lathem, un enlumineur très important à l’époque, qui livre ici une de ces réalisations les plus originales. L’histoire rappelle la légende grecque de Jason et des Argonautes, qui naviguèrent en mer Noire vers la Colchide pour s’emparer de la Toison d’or. La fille du roi de Colchide, l’ensorceleuse Médée, amoureuse de Jason, l’aida dans son entreprise. Dans la miniature, elle surprend Jason, célébrant ses noces avec Créüse, princesse de Corinthe. Médée, bafouée, survient comme une furie, montée sur des dragons crachant des flammes, et tue à la fois Créüse et le fils de Jason. Van Lathem se complait dans l’évocation de cette scène dramatique mêlée de fantastique, dont les dragons colorés sont des acteurs singuliers. Cependant, en dépit de l’attitude horrifiée des hôtes du banquet confrontés à l’apparition soudaine et incongrue de Médée, Van Lathem la dépeint plus en proie à une joie hystérique que menaçante.téléchargeabl
Aspekte van die kortkuns van Abraham H De Vries
Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1983.Onder letterkundiges word De Vries vandag allerweë as een van die belangrikste Afrikaanse kortkunsbeoefenaars beskou. Uitgaande van 'n ondersoek na die vertellersperspektief as orienterende element, wil hierdie studie De Vries se ontwikkeling van bundel tot bundel volg en vasstel of hy die aandag verdien wat hom vandag te beurt val. In Hoog teen die heuningkrans (1956) is De Vries se talent op sy ongevormdste. Hiervan is die naïwe benutting van die vertellersperspektief, soos veral blyk in "Alles vir die klein dingetjies" en "Die rooi vaas", duidelike bewys. Verlore erwe (1959) vertoon nie 'n beduidende vooruitgang op sy debuutbundel nie. Wat hierin wel opval, is die eerste tekens om d.m.v. suggestie die lesersbetrokkenheid (in "'n Kloof soos Varingkloof" en "Pêrels voor die swyne") te verhoog. Hierop bou De Vries voort in Vetkers en neonlig (1960). Hierdie bundel vertoon ook 'n duideliker merkbare ontginning van die verteller as struktuurelement, soos uit 'n ontleding van "Die gusooi", "Vader en seun" en "Skoenemaker , diepe water" duidelik word. Daarbenewens tree daar met hierdie bundel tematiese vernuwing in De Vries se werk in: die lokale realisme van vroeër maak plek vir 'n meer fantastiese ( "Skoenemaker") en gewelddadig/ makabere ("Die turksvyrant", "Die gusooi" en "Vader en seun") bewerking van sy stof. Met Dubbeldoor (1963) sit De Vries hierdie stygende ontwikkelingslyn voort. Hy beheer die vertellersperspektief met groter gemak en sy verhale vertoon 'n fyner afgerondheid. Die bundel se hoogtepunte is geleë in die verhale in die eerstepersoon bv. "Brood: variasie op 'n tema" en "Stamme vir die ruimte". Vliegoog (1965) is De Vries se hoogtepunt uit die jare sestig. In verhaal na verhaal, deur die hantering veral van verskillende vertellersperspektiewe, blyk sy bekwame vakmanskap. Verhale wat hier uitgesonder word, is "Vlieë soek nie", "Jy moet jou by kry voor die kanon skiet", "Stasie" en "Huisbesoek van 'n grapjas". Na 'n ondersoek van die vier "Kort verhale in die eerste persoon" - uit Twee maal om die son (1969) - word tot die gevolgtrekking gekom dat De Vries onder eerste persoon ook die abstrakte outeur insluit. 'n Analise van "Terug na die natuur" bring aan die lig dat die konkrete outeur, d.m.v. subtiele manipulering van die abstrakte outeur, as karakter in die verhaal ingebring word. In hoofstuk vyf word gekyk na die eenheidskeppende elemente in De Vries se kontreikuns, waar onder Dorp in die Klein Karoo (1966), Briekwa (1973) en afdeling twee van Bliksoldate bloei nie (1975) ingesluit word. Hierin speel veral die kontrei en die persoon van die konkrete outeur 'n belangrike rol. Daar word ook uitgewys dat Briekwa, naas die kortverhale wat deur 'n brief aan mekaar verbind word, demonstrasie is van 'n skrywer se "oorlewing van die winter in hom". Met De Vries se jongste bundel, Die uur van die idiote (1980), bevestig hy sy meesterskap. Daar word bevind dat die verhaal "Raam" 'n hoogtepunt vorm t.o.v. die hantering van die vertellersperspektief. Die persoon van die konkrete outeur word op verbluffende wyse in die verhaal geïntegreer. Ten slotte word besluit dat De Vries se talent die aandag wat hom te beurt val, regverdig. ENGLISH : Amongst men of letters Abraham H. de Vries is today widely regarded as one of the most important Afrikaans short story writers. With research into the point of view as orientating element, as vantage point, this study purposes to follow De Vries's development from collection to collection to ascertain whether he deserves the attention accorded him today. In Hoog teen die heuningkrans (1956) De Vries's talent is at its most untrained. Proof is the naïve utilisation of point of view in e.g. "Alles vir die klein dingetjies" and "Die rooi vaas". Verlore erwe (1958) does not show significant improvement on his début. What is striking here, however, is the first indications of heightening readers' participation through suggestion in "'n Kloof soos Varingkloof" and "Pêrels voor die swyne". On this De Vries builds in Vetkers en neonlig (1960). This collection shows a more marked exploitation of the narrator as structural element, as is clearly indicated in an analysis of "Die gusooi", "Vader en seun" and "Skoenemaker, diepe water". In addition to this, De Vries's work also shows thematic novelties in this collection: the local realism of earlier work makes way for the more fantastic ("Skoenemaker") and violent/macabre ("Die Turksvyrant", "Die gusooi" and "Vader en seun"). With Dubbeldoor (1963) De Vries continues this ascending course of development. He commands the point of view with greater ease and his stories show a finer finish. The highlights of this collection are the stories told in the first person e.g. "Brood: variasie op 'n tema" and "Stamme vir die ruimte". Vliegoog (1965) is De Vries's peak performance in the Sixties. In story after story his mastership is indicated by especially his handling of the various points of view. Stories warranting exception here, are "Vlieë soek nie", "Jy moet jou by kry voor die kanon skiet", "Stasie" and "Huisbesoek van 'n grapjas". After research into the four "Kort verhale in die eerste persoon" from Twee maal om die son (1969) the conclusion is reached that De Vries also includes the implied author under first person. An analysis of "Terug na die natuur" shows that the concrete author, by subtle manipulation of the implied author, is brought as character into the story. In chapter five the unity of the creative elements in De Vries's "kortkuns" (regional stories), including Dorp in die Klein Karoo (1966), Briekwa (1973) and section two of Bliksoldate bloei nie (1980), are looked at. In these stories the "kontrei" (region) and the person of the concrete author play important parts. It is also shown that Briekwa, in addition to the short stories linked together by a letter, demonstrates a writer's "survival" of the "winter in himself". With De Vries's newest collection, Die uur van die idiote (1980), hy consolidates his mastership. It is found that the story "Raam" constitutes a definite pinnacle as far as handling of the point of view is concerned. The person of the concrete author is astonishingly integrated into the narrative. In conclusion it is decided that De Vries's talent warrants the attention accorded him.Afrikaansunrestricte
Typhlodromus (Anthoseius) De Leon, van der Merwe 1968
Subgenus <i>Anthoseius</i> De Leon <p> <i>Typhlodromus</i> (<i>Anthoseius</i>) De Leon, van der Merwe 1968: 20; Karg 1982: 194; Chant & McMurtry 1994: 250, 2007: 149.</p>Published as part of <i>Kreiter, Serge & Abo-Shnaf, Reham I. A., 2020, Phytoseiid mites of Rodrigues Island (Acari: Mesostigmata), pp. 449-468 in Acarologia 60 (2)</i> on page 462, DOI: 10.24349/acarologia/20204376, <a href="http://zenodo.org/record/4488033">http://zenodo.org/record/4488033</a>
Religieuze eenheid - speelse tweeheid: De mens en zijn werkelijkheid als referentiekader voor religie en spel
Merwe, W.L. van der [Promotor]Zijlstra, O.K. [Copromotor
Carel van der Merwe, Donker Stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Tafelberg Uitgewers, Kaapstad, 2015
Donker Stroom is \u27n aangrypende stuk werk. Carel van der Merwe vertel die fassinerende verhaal van Eugene Marais se lewe voor, tydens en na die Anglo-Boeroorlog wat tot nou toe onbekend was. Die implikasie hiervan is dat daar nou nuwe insigte oor die enigmatiese Marais bekom is. Hy was nie slegs die digter, koerantman, natuurwetenskaplike end Afrikaner held waarvoor hy vandag nog bekend is nie. 
Evaluating the Role of Judicial Oversight in the Context of the Post-2018 Emolument Attachment Order Legal Frame: Revisiting University of Stellenbosch Legal Aid Clinic V Minister of Justice 2015 5 Sa 221 (WCC)
Historically, mechanisms facilitating civil debt collection and its broader discipline of civil procedure have been an unpopular legal research area, not only in South Africa, but also abroad.[1] In recent years, one civil debt collection mechanism has, however, attracted some academic attention.[2] This attention has resulted from relatively rapid legal developments to counteract widespread debtor exploitation resulting from systemic abuses.[3] The emolument attachment order (hereafter, “EAO”) mechanism, sometimes also referred to as garnishee orders,[4] functions as a civil debt collection instrument, usually following the granting of a default judgment,[5] where the debtors are judged to be legally liable to their creditor.[6] Through the application of EAOs, debtors’ property, specifically their wages, are exposed to execution, in order to satisfy the creditors’ expectations of performance. In this manner, a portion of workers’ wages are withheld from them by the debtors’ employers (the garnishees) after being legally requested or reserved by creditors. The EAO mechanism is a popular debt-collection instrument affecting the lives of potentially millions of people.[7] Creditors favour debt collection through the EAO mechanism, as it offers a relatively convenient and secure form of debt enforcement.[8]
[1] De Vos 2002:236-237.
[2] See, for example, Coetzee & Van Sittert 2018; Van der Merwe 2019.
[3] Van der Merwe 2019:87-90.
[4] There is a slight, but important difference between garnishee orders, a term used to describe an order that empowers the creditor to attach any debt owed to the debtor by any third party, and EAOs, which are specific forms of garnishee orders applicable to the employer-employee relationship. See Van der Merwe 2019:78.
[5] Van der Merwe 2008:78.
[6] The definition of EAOs is apparent from their function, which is explained in sec. 65J(1)(b) of the Magistrates’ Courts Act 32/1944.
[7] As far as the author can ascertain, there are no statistics available on the exact number of EAOs currently in circulation. Haupt et al. 2008:85-104 experienced a similar challenge and relied on estimates to provide some indication of the extent of EAO use at the time. The author’s estimation of the number of lives affected by EAOs, including extended family members, is aligned with available data regarding the extreme scale of South African indebtedness (see, for example, Coetzee & Van Sittert 2018:110) and earlier indications of the prevalence of EAOs in circulation. See, for example, Van der Merwe 2019:80 at fn. 26, referring to an audit of a portion of the 1,75 million EAOs in existence in 2007.
[8] South African labour laws are relatively protective of employees and EAO debtors are specifically safeguarded from employer retaliation as a result of EAO deductions. See Smit & Van Eck 2010:47, 65-66. In terms of sec. 185 of the Labour Relations Act 66/1995, every employee has the right not to be unfairly dismissed
- …
