163,597 research outputs found
'n Stylanalise van Hugo Distler se motette
Afrikaans: In hierdie verhandeling is 'n stylanalise van Hugo Distler se motette onderneem. Omdat Distler en sy musiek in Suid-Afrika nog taamlik onbekend is, word die eintlike analitiese studie voorafgegaan deur 'n kort biografie en 'n volledige werklys. 'n Bespreking van die belangrikste literatuur oor Distler se musiek word eweneens ingesluit. Om die nodige perspektief aan die stylanalise te gee word 'n beknopte oorsig oor die ontwikkeling van die motet sedert Josquin Desprez verstrek, met die klem op die Lutherse tradisie en met spesifieke verwysing na strukturele aspekte. Lg. word toegelig deur verteenwoordigende werke van o.a. Josquin, Lasso, Schutz, Bach, Brahms en Reger wat uitgesonder en in besonderhede bespreek word.
Distler se motetstyl word onder die volgende gesigspunte ontleed: melodiek, ritmiek, harmoniek, skryftegniek en vorm. In elke geval word gepoog om die basiese stylprinsiepe binne die verstommende veelsoortigheid van die musiek te identifiseer en sistematies te orden. Daarna word die verskillende verskyningsvorms van hierdie stylprinsiepe en hulle kombinasiemoontlikhede uitgewys sodat op die ou end alle stylkenmerke verklaar kan word. Elke stadium van die bespreking word deeglik deur voorbeelde uit die werke geïllustreer. Daar word deurlopend verwys na die verskillende stylaspkte met betrekking tot die ontwikkeling van Distler se motetstyl. Op grond hiervan kon aangetoon word dat, in teenstelling met ander skrywers se menings, die stylverandering wat in die laaste twee motette 'n voldonge feit was, reeds in vroeëre werke voorberei is, en dat dit dus nie bloot aan Distler se ander lewens- en beroepsomstandighede toegeskryf kan word nie. Daar word ook gepoog om die oorsprong van styleienskappe wat uniek vir Distler se motetstyl is, te verklaar. Hiervolgens word beweer dat die wortels van die unieke styleienskappe in die liturgiese resitasie, en by name die psalmodie, geleë is. Die bespreking van die vormaspekte verteenwoordig die hoogtepunt van die stylanalise omdat aangetoon word hoe die verskillende vormkategorieë verbind word om die musikale vorm tot stand te bring. Op grond van gevolgtrekkings waartoe in hierdie verband geraak word, word standpunt ingeneem teen sommige bewerings van skrywers wat aan die begin genoem is.
Deurdat die werke as motette in eie reg sowel as teen die agtergrond van 'n historiese ontwikkeling beskou word, kan aangetoon word dat Distler wel 'n sterk verwantskap met historiese voorbeelde toon, maar dat hy ook talle nuwe bydraes tot die motetkuns lewer. Dienooreenkomstig moet hy as motetkomponis gesien word wat by die ontwikkeling wat hom direk voorafgegaan het, aansluit, maar dan ook help om die volgende ontwikkelingsstadium van die werktipe te bereik. Daarvolgens dan dan die opvattings van bepaalde skrywers wat bv. te veel klem lê op die historisme of die liturgiese gebondenheid van die motette, as te eensydig uitgewys word.
Aan die begin van die studie is die vereiste gestel dat 'n groep werke nie geïsoleerd in 'n stylanalise behandel mag word nie, en dat die ontleding altyd teen die agtergrond van die verskillende stylrigtings moet plaasvind. Aan hierdie vereiste word dus deeglik voldoen
[Report to Chief J. E. Curry, by an unknown author #1]
Report to Chief J. E. Curry, by an unknown author. The report contains a list of officers who gave depositions to the United States Attorney
[Report to Chief J. E. Curry, by an unknown author #2]
Report to Chief J. E. Curry, by an unknown author. The report contains a list of officers who gave depositions to the United States Attorney
Response to: 'Idiopathic inflammatory myopathies and antisynthetase syndrome: Contribution of antisynthetase antibodies to improve current classification criteria' by Greco et al
In an effort to improve and harmonise the classification of ASSD, the CLASS (classification criteria of ASSD) project
has recently been funded by the American College of Rheumatology and the European League Against Rheumatism. It will be interesting to see if similar results can be repeated using a large
and carefully selected cohort
Murder on the mountain: author talk with Peter J. Wosh
Author talk by Peter J. Wosh on May 5th, 2022, on his book, "Murder on the Mountain: crime, passion, and punishment in gilded age New Jersey.
Mr. Melvin J. Collier, RWWL AUC, June 2011
This video is a conversation with Mr. Melvin J. Collier. Mr. Collier talks about his book, "From Mississippi to Africa: A Journey of Discovery". Daniel Le, AUC Woodruff Library, is the interviewer
A Tripartite Post-Recession Rebalancing
In this latest Advance & Rutgers Report, entitled “A Tripartite Post-Recession Rebalancing,” Dean James W. Hughes and Professor Joseph J. Seneca deliver an incisive assessment of the current market conditions and obstacles in the path of our economic recovery. They offer a statistical cautionary tale that the private and public sector need to hear and acknowledge in order for the economy to make continued progress.This report was published as Issue Paper Number 7, November 2011, in Advance & Rutgers Report
Evidenzbasierte Therapie des Raynaud-Syndroms
Das Raynaud-Syndrom ist mit einer Prävalenz von 3-5% ein häufiges klinisches Problem. Dennoch ist die Wirkung der meisten Therapiemöglichkeiten nur unzureichend durch kontrollierte Studien belegt. Zu den Therapien mit höherem Evidenzgrad gehört der Kalziumantagonist Nifedipin, für den in Metaanalysen sowohl bei primärem als auch bei sekundärem Raynaud-Syndrom eine verbesserte periphere Durchblutung sowie eine Abnahme der Frequenz und des Schweregrades der Raynaud-Attacken nachgewiesen werden konnte. Ähnliches gilt für intravenös appliziertes Iloprost in der Therapie des sekundären Raynaud-Syndroms bei systemischer Sklerose. Intravenös verabreichtes Iloprost verbessert darüber hinaus das Abheilen von Fingerkuppenulzera bei Patienten mit systemischer Sklerose. Vielversprechende Therapieansätze stellen Angiotensin-II-Rezeptor-1-Antagonisten (Losartan), die Kalziumantagonisten Felodipin und Amlodipin, Serotonin-Reuptake-Hemmer (Fluoxetin) und Phosphodiesterase-V-Hemmer (Sildenafil, Vardenafil) dar, die sich in kontrollierten Einzelstudien als wirksam erwiesen haben. Jedoch fehlen Erfahrungen mit größeren Patientenzahlen und längeren Anwendungszeiten, um diese Therapiemöglichkeiten abschließend zu beurteile
- …
